B Distillery
STIKSTOF Gin
STIKSTOF Gin
Verfügbarkeit für Abholungen konnte nicht geladen werden
IMPORTANT: ON PREORDER
Next production is scheduled for the end of November. You can place preorders now and we will deliver once production has finished.
Moerse lekker. Effens ongeskik.
HOOFMEISIE | Handcrafted Gin
’n Handgemaakte bloubessie-gin met duur smaak en absoluut fokkol belangstelling in jou verskonings.
Sy’s die tipe wat “net iets kleins” vir haar verjaarsdag vra en dan ’n foto van ’n wynplaas stuur.
Sit haar op die tafel en jou servette vou hulleself. Jou goedkoop glase hoop dis beurtkrag.
Bedien met ys, tonic en die glas wat jy vir spesiale mense bêre. Hulle kom in elk geval nooit nie.
Gin | 40% alc. | 750 ml
Share

Blomendahl Apple Liqueur
Delicious, fruity apple taste. Perfect for cocktails or sipping with some crushed ice.