1
/
von
1
B Distillery
STIKSTOF BRANDEWYN
STIKSTOF BRANDEWYN
Normaler Preis
R 329.00
Normaler Preis
Verkaufspreis
R 329.00
Inkl. Steuern.
Versand wird beim Checkout berechnet
Anzahl
Verfügbarkeit für Abholungen konnte nicht geladen werden
Moerse lekker. Effens ongeskik.
Ligte vrug op die neus, met sagte note van peer, gedroogde appelkoos, vanielje en geroosterde eikehout. In die mond is hy glad en netjies droog, met sagte steenvrug, 'n fluistering van rosyne, ligte spesery en 'n warm houttoon wat nie die hele gesprek probeer oorneem nie. Die einde is skoon, warm en net lank genoeg om iemand skielik van 'ons bottel' te laat praat.
Vervaardig in die Kaap. Nie op elke rak nie.
Brandy | 40% alc. | 750 ml
Share

Blomendahl Apple Liqueur
Delicious, fruity apple taste. Perfect for cocktails or sipping with some crushed ice.